Hudji Dudji Plaashuis
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Bloemheuvel, Lekwa-Teemane Local Municipality, Christiana, 2680, Noordwes
- Vanaf R2 850 per nag, vir 7 mense
Beskrywing
In die rustige platteland van Christiana, Noordwes, lê die heerlike Hudji Dudji Plaashuis, 'n bekoorlike plaashuis wat op 'n rustige plaas geleë is.
Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer spog met 2 dubbelbeddens en 'n aparte badkamer het 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Boonop is daar 'n aparte gastetoilet beskikbaar.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n etenstafel vir 2.
Gaste het toegang tot 'n boma-area en braaigeriewe vir buitelugbyeenkomste. Doendinge op die plaas sluit voëlkyk en wildkyk in, wat op versoek gereël kan word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Eileen Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 9
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Farm Bloemheuvel, Lekwa-Teemane Local Municipality, Christiana, 2680, Noordwes
- Gaste dink Hudji Dudji Plaashuis het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Bloemheuvel, Lekwa-Teemane Local Municipality, Christiana, 2680, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang