Successfully reported
+25

Hudup Guesthouse

Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 198 Johan Albrecht Street, Maltahöhe, Hardap
  • Vanaf R865 R779 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hudup Guesthouse is in Maltahöhe in Namibië se suide. Dis bekostigbare verblyf onderweg na Sossusvlei of Swakopmund.

Verblyf word gebied in enkel-, dubbel- en gesinskamers. Elke kamer het ‘n en suite-stort, lessenaar, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en ‘n yskassie. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 2 gemeenskaplike kombuisies wat apart is, asook braaigeriewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Frikkie L V
5.0
Lekker stil omgewing. Baie gerieflik en goed ingerig. Ons het lekker geslaap. Dankie.
Des 2024
Jean B
5.0
Lekker gerus. Was weer vars vir die pad. Baie lekker, dankie. Communal kombuis beskikbaar of maaltye by nabygeleë hotel.
Des 2024
Natasha V
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik en gemaklik. Baie gemaklike blyplek en baie gawe en vriendelike eienaar.
Mei 2024
Chris B
4.8
Gawe gasvrou (en kleinseun). Watter verrassing! Ek was tot 'n mate skepties oor wat om te verwag, maar Florence het 'n lekker plek wat ek met 'n gerus...
Sien meer
Apr 2024
Annemé P
Saam met lewensmaat
4.4
Mooi uitsig. Gemaklike slaapplek. Baie oulike verblyf. Goeie kwaliteit beddens, lugversorger beskikbaar, klein yskassie, groot stort. Stoepie is ook o...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Florance Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 198 Johan Albrecht Street, Maltahöhe, Hardap
  • Gaste dink Hudup Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R865
R 865 R 779
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R865
R 865 R 779
per nag, vir 2 mense
Vanaf R865
R 865 R 779
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 198 Johan Albrecht Street, Maltahöhe, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5403866b7be09b570fdca0c843ef687e80dc60fc8af60b5b7114814fe5fa68a55698eedc897718c028bcc1cc44218a95b1da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R865 nouVanaf R779 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 198 Johan Albrecht Street Maltahöhe Hardap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.845596826522 16.980988304893
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang