Huis Beulah
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 44 Mackerel Street, Meer En See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
            Huis Beulah is in 'n stil woonbuurt in Richardsbaai geleë en bied verblyf vir tot 4 mense.
Die kothuis is in die tuin geleë en beskik oor 2 slaapkamers wat die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort deel. Die 1 kamer het 'n dubbelbed, terwyl die ander 2 enkelbeddens het.
Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n mikrogolf, sowel as 'n stoof en oond. Gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n plafonwaaier en 'n TV.
Die leefarea maak oop op 'n stoep en tuin, en veilige parkeerplek is beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Richardsbaai bied verskeie besienswaardighede soos die Durnford-vuurtoring, en die New Mouth-reservaat wat die tuiste van wild en voëls is. Doendinge in die area sluit kanovaart, branderplankry en swem in.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Rina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 44 Mackerel Street, Meer En See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Huis Beulah het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 44 Mackerel Street, Meer En See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang