Successfully reported

Huis Buys

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Robinne C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Peaceful. Our stay was wonderful, peaceful, just what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Absoluut wonderlike en baie gasvrye eienaars. Sal dit vir enigiemand aanbeveel. Verblyf was perfek. Eienaars is ongelooflik gasvry en behulpsaam. Verblyf baie netjies, skoon en baie mooi. Alles was daar wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryno P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Exceptional! Waarde vir geld. Heerlike verblyf. Tannie Susan en Oom Gerhard was baie behulpsaam en het ons baie welkom laat voel. Huis Buys is 'n absolute lieflike huis met al die geriewe waaraan mens kan dink. Die huis is goed toegerus. Die verblyf en geriewe is absoluut puik. Mal oor die plekkie en sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen G
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Die eienaars was so vriendelik en behulpsaam. Ons sal enige tyd weer daar bly. Ons het so lekker gebly. Die huis is toegerus met alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erna A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Perfek vir groot groep vriende. Baie dankie vir 'n baie lekker kuier. Die gasvryheid was uitstekend en ons het baie welkom gevoel. Sal beslis weer kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tarryn J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Amazing and peaceful. The hosts are really friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 9)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Klapperbos Crescent, Stilbay-West, Stilbay, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8aa7a7b4aa1024e21ba38ae6652f890580f4625a3d39d6cb53586a498bd134e4499263aa4bc8ec6b23af104c37c37245f73a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 9) 6 5 1 5 7 Klapperbos Crescent Stilbay-West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.386033013856 21.401411040287

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang