Successfully reported
+15

Huis Buys

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Klapperbos Crescent, Stilbay-West, Stilbay, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Huis Buys is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis wat ideaal geleë is in Stillbay-Wes, sowat 1,5 km vanaf die strand, en is perfek vir 'n groep familie of vriende.

Dié huis het slaapplek vir 9 gaste op 'n slag en beskik oor 4 slaapkamers waarvan 3 en suite-badkamers het, 'n lieflike oopplan-kombuis en 'n sitarea. Die hoof- en tweede slaapkamer is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, terwyl die vierde slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die huis het 'n gastebadkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese breekware en eetgerei, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n aparte opwaskamer met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër vir gaste se gerief. Dit lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8 met stoele. Die sitarea is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n TV en beskik oor 'n gasstoepverwarmer vir koue winteraande.

Die sitarea maak oop op die patio wat 'n lieflike buitebraai-area met sitplek het. Op die boonste balkon kan gaste uitsigte oor die see geniet.

Hierdie eiendom het veilige parkeerplek en is beurtkrag-vriendelik aangesien dit 'n rugsteunkragtoevoer vir ligte en noodsaaklikhede het.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Robinne C
Gesin met klein kinders
5.0
Peaceful. Our stay was wonderful, peaceful, just what we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Madelein M
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut wonderlike en baie gasvrye eienaars. Sal dit vir enigiemand aanbeveel. Verblyf was perfek. Eienaars is ongelooflik gasvry en behulpsaam. Verb...
Sien meer
Mrt 2025
Ryno P
Saam met vriende
5.0
Exceptional! Waarde vir geld. Heerlike verblyf. Tannie Susan en Oom Gerhard was baie behulpsaam en het ons baie welkom laat voel. Huis Buys is 'n abso...
Sien meer
Feb 2025
Karen G
Gesin met tieners
5.0
Die eienaars was so vriendelik en behulpsaam. Ons sal enige tyd weer daar bly. Ons het so lekker gebly. Die huis is toegerus met alles wat ons nodig g...
Sien meer
Jan 2025
Erna A
Saam met vriende
5.0
Perfek vir groot groep vriende. Baie dankie vir 'n baie lekker kuier. Die gasvryheid was uitstekend en ons het baie welkom gevoel. Sal beslis weer kom...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 7 Klapperbos Crescent, Stilbay-West, Stilbay, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Huis Buys het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 9)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Klapperbos Crescent, Stilbay-West, Stilbay, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8aa7a7b4aa1024e21ba38ae6652f890580f4625a3d39d6cb53586a498bd134e4499263aa4bc8ec6b23af104c37c37245f73a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 9) 6 5 1 5 7 Klapperbos Crescent Stilbay-West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.386033013856 21.401411040287

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang