Successfully reported
+20

Huis Dinas Akkommodasie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 3rd Avenue, Oranjemund, Karas
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Huis Dinas Akkommodasie bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Oranjemund, Namibië - ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Hierdie huis bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 1 badkamer. Al die slaapkamers is gemeubileer met 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort en 'n aparte toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Eetkamertafel met 6 sitplekke langs die kombuis is perfek vir gedeelde maaltye. Die sitarea bied gemaklike sitplek, 'n slim-TV met YouTube en Prime Video, gratis WiFi en 'n ingeboude braai/kaggel.

Buite het gaste toegang tot 'n braai-area.

Op die oomblik is parkering buite. Gaste se voertuie is veilig buite, aangesien ons dorp steeds een van die veiligste dorpe is.

Op die eiendom is daar 3 ander eenhede, waar alle gaste dieselfde ingang en buite-area deel.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Ledine Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 18 3rd Avenue, Oranjemund, Karas
  • Gaste dink Huis Dinas Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 3rd Avenue, Oranjemund, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3498a8ca761c26542d50d3392b1076e6f0d34daa164ea445a007650fedf63edbb01866d267f7056ffefec9a0304505ed496f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 18 3rd Avenue Oranjemund Karas 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.555156133755 16.429173635582
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang