Successfully reported
+19

Huis Emmaus

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 75 Marais Street, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 900 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Huis Emmaus is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in Franskraal, ongeveer 100 meter van die kuslyn af, ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Hierdie eiendom bied slaapplek vir tot 6 gaste op 'n slag en bestaan uit 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede en derde slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die huis spog met 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser. Gaste kan 'n maaltyd by die etenstafel geniet of ontspan op een van die rusbanke in die sitkamer. Vir gaste se vermaak word 'n TV en DStv-dekodeerder voorsien - gaste word versoek om hul eie intekenkode saam te bring. Boeke is beskikbaar om te lees, en gratis WiFi word aangebied.

Draagbare en ingeboude braaigeriewe word onder die groot melkhoutbome in die tuin voorsien. Daar is ook 'n ingeboude braai in die agterplaas. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Die opsigter woon op die perseel in 'n woonstel.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Noëlline Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 75 Marais Street, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Huis Emmaus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 900
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 900
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 75 Marais Street, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c534edaad7fedcd80333da28451237d07bac93133b7ba51cef757df778ba0925df79d110ad953eddd3af714462bac6b0ca2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 75 Marais Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.6110331 19.3760202

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang