Huis Marais
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langezandt Fishermans Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 814R2 533 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Huis Marais is 'n lieflike selfsorghuis in Langezandt Fishermans Village in Struisbaai. Dit is ideaal vir gesinne of vriende wat van die stadsgewoel wil ontsnap.
Hierdie huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 'n hoofhuis en 'n kothuis. Die hoofhuis beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n solderarea. Die kothuis het 'n en suite-slaapkamer. Die hoofhuis se hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer en die solderarea het elk 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort. Die kothuis het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, 'n etenstafel, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus is. Die sitarea het sitplek, 'n kaggel en TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n tuin en 'n onderdakstoep met 'n piekniektafel en ingeboude braai. Die verblyf is naby die strand en hawe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Sanelle Geverifieer
Eiendomme 40
Resensies 79
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Langezandt Fishermans Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Huis Marais het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langezandt Fishermans Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang