Successfully reported
+53

Huis Marais Oubaai

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1199 Ocean Vista, Oubaai Golf Estate, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Huis Marais Oubaai Woonstel bied selfsorgverblyf binne die veilige Oubaai Gholflandgoed in Heroldsbaai en vorm deel van die hoofhuis. Die eiendom kombineer gemak en ontspanning in 'n stylvolle en verwelkomende omgewing.

Die woonstel is op die onderste vlak van die huis geleë en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met twee enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed met 'n en suite-badkamer. Die eenheid het lugversorging en bied gratis WiFi.

Gaste het toegang tot 'n gemaklike binnenshuise braai-area en 'n aparte sitkamer met 'n dubbelslaapbank en 'n slim-TV. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, induksie-kookplaat, konveksie-oond, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Elsabé D
Gesin met tieners
5.0
Ons het dit baie geniet en heerlik geslaap en lekker binne gebraai. Ons het baie lekker gebly, die beddens en die crisp vere duvets was so lekker! Die...
Sien meer
Jul 2025
Mario F
Gesin met klein kinders
5.0
Great experience. We stayed at Huis Marais in Oubaai for one night. The accommodation is top notch and offers one access to a world-cla...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Kendra-lynn R
Gesin met klein kinders
5.0
Asemrowend! Verblyf was uitstekend!
Jul 2025
Suretha F
Besigheidsreis
5.0
Huis weg van huis. Heerlik en gerieflik.
Jul 2025
Elphia W
Gesin met tieners
5.0
Oubaai gerief. Baie netjies, veilig en goed gemeubileerd.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Madri Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 74

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 1199 Ocean Vista, Oubaai Golf Estate, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Huis Marais Oubaai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1199 Ocean Vista, Oubaai Golf Estate, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf01578869dbcc5f1bf6e5b7b48adc9120c0a3b6d5d16212ab5ee54caf9e6a1bcc54bde1092cd6074348ea10aae8e5272d392?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 1199 Ocean Vista Oubaai Golf Estate 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.0527036034 22.421891829183
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang