Huis Maria
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Goshawk Close, Golden Mile, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Huis Maria is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis wat in St Helenabaai geleë is. Hierdie huis is ideaal geleë 'n paar minute se stap vanaf die strand, en 'n entjie se ry vanaf 'n paar winkels, restaurante en ander besienswaardighede in die area.
Dié smaakvol versierde huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed, en die derde kamer is 'n solderkamer met 2 slaapbanke. Die badkamers beskik oor 'n stort of bad, wasbak en toilet. Die goed toegeruste kombuis bevat al die toebehore om maaltye te kook, insluitend 'n wasmasjien om wasgoed te was.
Die leefarea het 'n TV met DStv Explorer-kyk en kaggel, en lei na 'n onderdakstoep waar daar 'n braai-area is vir gaste om te gebruik. Klein, goedgemanierde troeteldiere is ook welkom indien dit gereël word. 'n Motorhuis is beskikbaar vir 1 motor om in te parkeer, met addisionele buiteparkeerplek vir 'n ander voertuig.
Huis Maria is 5 minute se ry vanaf Shelley Point Gholfklub en ander besienswaardighede geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Jessica Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 14 Goshawk Close, Golden Mile, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Huis Maria het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Goshawk Close, Golden Mile, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang