Successfully reported

Huis Maroela

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 144 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Aldo T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Fantasties. Dit was alles wat die foto's gewys het, absoluut fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Damian E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Absolutely astounding. The wildlife was right up on the stoep, we'll be back. Phenomenal! Loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Huis Maroela
Dear Damian, Thanks for the excellent review. Glad you enjoyed your stay! Regards, Ronel

Janine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantasties, net te kort. Ons het so lekker gekuier. Dit was mooi skoon en gerieflik. Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Ons gaan definitief weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Huis Maroela
Baie dankie! Julle is welkom.

Herman A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantasties, rustig. Ons het baie lekker gebly, die huis is netjies en skoon. Ons sal vir seker weer huis Maroela bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Huis Maroela
Baie dankie vir die waardering!

Karel P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Wonderlike verblyf. Heerlike week in 'n pragtige, skoon en netjiese huis. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Huis Maroela
Baie dankie vir die waardering!

Renette O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Fantastiese kuier. Wat 'n pragtige, skoon en netjiese huis is Huis Maroela! Jy hoef letterlik net jou kos saam te vat, alles is daar. Die besoek van die diere elke dag was besonders. Tannie Dina was gaaf en behulpsaam. Ons gaan beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Huis Maroela
Beste Renette Baie dankie vir die waardering. Baie bly julle het lekker gebly. Julle is altyd welkom. Groete Ronel

Stef-Marié S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Ontspannend en fantasties. Ons het baie lekker gebly en dit vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Huis Maroela
Baie dankie!

Sonja S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Ontspannend. Ons het heerlik gebly en elke oomblik daarvan geniet. Sal graag weer hier wil tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Huis Maroela
Hallo Sonja Baie dankie! Julle is altyd welkom. Groete Ronel

Kobie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Heerlik in die rustige natuur gekuier. Dankie! Skoon, netjies en gerieflike selfsorgverblyf vir 4 volwassenes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Huis Maroela
Hallo Kobie Baie dankie! Sien julle weer. Groete

Petrus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Dit is die plek om te bly! Wat 'n lekker week in Huis Maroela, dit was so gerieflik, rustig en baie netjies. Alles wat jy nodig het, is daar. Vir seker sal ons weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Huis Maroela
Dankie vir die waardering. Bly julle het julle besoek aan Marloth geniet!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 144

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 700
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 667 Hornbill Street, Marloth Park, 0001, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c4cdc1ba5ff2e46512412389315f69c41a4d43a92ed3e5b0355b653e816d6e28508e4d4d69ed137bb6015590d3c19b18125?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense 144 5 1 5 667 Hornbill Street Marloth Park 0001 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.358306913309 31.761546093254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang