Successfully reported
+26

Huis Natures Valley

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 471 St George's Avenue, Natures Valley, 6602, Wes-Kaap
  • Vanaf R8 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Huis Nature's Valley is in die kusdorpie Nature's Valley geleë. Huis Natures Valley is op 'n perseel met 2 huise. Elke huis het sy eie privaat omheinde tuin. Die dubbelmotorhuis is 'n gedeelde area wat die 2 huise skei. Daar is plek vir 1 voertuig in die motorhuis. Nog 2 motors kan op die grasperk parkeer. Slegs 3 voertuie word toegelaat.

Die huis bied slaapplek aan 8 mense in 4 slaapkamers met 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Die ander 3 slaapkamers het elk 2 driekwartbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n bad en 'n stort asook 'n aparte toilet.

Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond en oorgenoeg ingeboude kaste om breekware en eetgerei te stoor. Die opwaskamer het 'n wasmasjien, 'n tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser.

Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank. Die eetarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 8. Die leefarea lei na 'n patio met 'n buite-eetstel en 'n ingeboude braai.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 471 St George's Avenue, Natures Valley, 6602, Wes-Kaap
  • Gaste dink Huis Natures Valley het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 8 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 8 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 8 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 471 St George's Avenue, Natures Valley, 6602, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98a64fe737dd1fef8b2007698cb99c9ac5cecc095e65c956d3ce27b98c82bfb5b4ff145007761ffc7af07cea8ad3940ddbc1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 000 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 471 St George's Avenue Natures Valley 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.98029315385 23.55636334416

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang