House on Mystere
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 31 Mystere Ave, Impala Park, Boksburg, 1459, Gauteng
- Vanaf R862 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
House on Mystere bied 'n bekoorlike selfsorgkothuis op die eienaar se eiendom in Impala Park, Boksburg.
Die kothuis bied slaapplek vir 3 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n slim-TV, en die leefarea het 'n driekwartbed en 'n slim-TV. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en 'n aparte toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien vir ekstra gerief. In die sitkamer vind u 'n gemaklike sitarea, 'n eetkamertafel met 3 sitplekke en 'n toegewyde werkruimte met gratis WiFi. Die kothuis maak oop na 'n bekoorlike patio met braaigeriewe en buitemeubels. Veilige parkering word ook vir gaste voorsien.
Daarbenewens sluit die eiendom 'n sonkrag-/omsetterkragtoevoer in. Terwyl die kothuis aangrensend aan die hoofhuis is, kan gaste volledige privaatheid geniet. Gerieflik geleë naby 'n verskeidenheid restaurante, winkelsentrums en buitelugaktiwiteite, bied die area baie vermaak vir die hele gesin.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Christy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 31 Mystere Ave, Impala Park, Boksburg, 1459, Gauteng
- Gaste dink House on Mystere het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 31 Mystere Ave, Impala Park, Boksburg, 1459, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang