Successfully reported
+22

Huis Pandora

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 33 Aspeling Straat, Bodorp, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Huis Pandora is sentraal geleë in Bodorp, George, in die Wes-Kaap. Dit is langs die Tuinroete geleë en is die ideale plek vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan tot 6 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die twee oorblywende kamers is elk ingerig met 'n dubbelbed, en die oorblywende badkamer is toegerus met 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea, 'n sitkamer met 'n TV en 'n volledig toegeruste kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Daar is ook 'n omskakelaar wat help tydens beurtkrag.

Gaste kan in die agterplaas ontspan, gaan draf of fietsry, aangesien bergpaadjies maklik bereikbaar is, of 'n ete by een van die restaurante wat binne maklike bereik geleë is, gaan geniet.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.3
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Stella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 33 Aspeling Straat, Bodorp, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Huis Pandora het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 33 Aspeling Straat, Bodorp, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d65d448e636d085389d9afc2ac7380d71c64b1d47db559b126372c6b6a6d641a033290fd616c30f013f0d0967f09f0bd572?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 6 mense 3 5 1 5 33 Aspeling Straat Bodorp 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.955112845506 22.46699036627
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang