Successfully reported
+22

Huis Pandora

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 33 Aspeling Straat, Bodorp, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Huis Pandora is sentraal in Bodorp in George in die Wes-Kaap geleë. Dit is op die Tuinroete en ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die 2 oorblywende slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die oorblywende badkamer het 'n stort.

Die oopplan-leefarea het 'n eetarea, sitarea met 'n TV en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en 'n mikrogolf toegerus is. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Daar is 'n omsetter wat rugsteunkrag tydens beurtkrag bied.

Gaste kan in die agterplaas ontspan, gaan draf, fietsry, bergfietsry of een van die nabygeleë restaurante besoek.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.3
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Stella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 33 Aspeling Straat, Bodorp, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Huis Pandora het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 33 Aspeling Straat, Bodorp, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d65d448e636d085389d9afc2ac7380d71c64b1d47db559b126372c6b6a6d641a033290fd616c30f013f0d0967f09f0bd572?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 6 mense 3 5 1 5 33 Aspeling Straat Bodorp 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.955112845506 22.46699036627
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang