Successfully reported

Huis See-nekal

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Francois L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker en rustig. Ons het baie lekker gebly en sal vir seker dit aanbeveel vir ander mense en was lekker om ons dierekinders ook te kon saamvat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Huis See-nekal
Hi Francois Baie dankie vir die pragtige resensie. Julle diere kinders was so soet en enige tyd weer welkom. Hoop om julle weer te sien.

Edna E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Welkom, uitstekend, veilig, absoluut great. Beslis, alles was uitstekend. Kleinkinders het hulle gate uit geniet saam die diere en veiligheid van die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Huis See-nekal
Dankie Edna So lekker om julle hier te hê. Oulikste kleinkinders. Die honde mis hulle veral.

Ferdinand S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Fantasties lekker, man. Was die beste verblyf wat ek al ooit deur die webtuiste bespreek het. Goeie waarde vir geld. Asemrowende ligging, natuur, verblyf en geriewe. Gashere voel soos ou vriende. Die gemeenskap was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Huis See-nekal
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Julle was wonderlike gaste. Hoop om julle weer te sien.

Role V
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Perfekte wegbreek by die see. Ons het ’n wonderlike week hier deurgebring! Die luukse eenheid was perfek - net die regte grootte en spasie vir ons gesin, en dit was ook ’n bonus dat ons ons hond kon saambring. Alles was goed toegerus en van hoë gehalte, wat dit regtig soos ’n tweede huis laat voel het. Die uitsig was ongelooflik, so naby aan die see dat ons die golwe kon sien en hoor. Die tuin is pragtig versorg en dra by tot die rustige atmosfeer. Joe en Vanessa was baie verwelkomend, vriendelik en hulpvaardig - dit het regtig die ervaring nóg beter gemaak. Ons kon niks fout vind nie en sal hierdie plek beslis vir enigiemand wat na ’n ontspannende wegbreek by die see op soek is, aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Role V
1 nag
5.0
Apr 2025

Perfekte wegbreek by die see. Ons het ’n wonderlike week hier deurgebring! Die luukse eenheid was perfek, net die regte grootte en spasie vir ons gesin, en dit was ook ’n bonus dat ons ons hond kon saambring. Alles was goed toegerus en van hoë gehalte, wat dit regtig soos ’n tweede huis laat voel het. Die uitsig was ongelooflik, so naby aan die see dat ons die golwe kon sien en hoor. Die tuin is pragtig versorg en dra by tot die rustige atmosfeer. Joe en Vanessa was baie verwelkomend, vriendelik en hulpvaardig, wat die ervaring nog beter gemaak het. Ons kon niks fout vind nie en sal hierdie plek beslis vir enigiemand aanbeveel wat op soek is na ’n ontspannende wegbreek by die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Huis See-nekal
Dankie vir die pragtige review Role. Dit was so lekker om julle en Cooper te akkommodeer. Hoop om julle weer te sien.

Winette L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Alles wat ons verwag het en meer! Heerlike rustige kuier met die mooiste uitsig. Huis See-nekal sien ons vir seker weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Lieflike kusdorpie. Stil en rustige omgewing. Skoon strande. Ideaal vir 'n naweek. Eenheid is baie skoon en netjies en toegerus met alles wat jy mag nodig kry. Pragtige uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vanessa
Huis See-nekal
Hi Ronel Baie dankie vir die pragtige gradering. Dit was so lekker om julle te huisves. Hoop om julle weer te sien. Groete, Vanessa

Tristyn P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

As per review. Amazing. Amazing view, amazing place, amazing host. Was a wonderful getaway!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louisa V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

60ste verjaarsdag met vriende. Fantastiese ligging met maklike stap na die strand. Baie netjies en skoon met alles om 'n vakansie perfek te maak. Gasheer kan nie genoeg vir jou doen nie en Sipokhazi is 'n ster. Was veral mal oor die kuier van die honde kinders, huis vanaf die huis. Kom beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandra G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Wonderful stay, lovely ocean view. Stunning ocean view and a true birdwatcher's paradise! Clean and well-furnished unit and very friendly and helpful hosts. We will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 105
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 105
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 105
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 736, Roman street, Boknesstrand, 6189, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe70d2c36f6bfdcea48da284eda01db770ef2e872d023b46487d6636aa7bfbd4e38aff12e119516e2263071cd8e5fb5428403?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 105 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 736 Roman street 6189 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.739026939637 26.56815166627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang