Successfully reported
+30

Huis van Brood

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Merino Street, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ontsnap na die rustige en skilderagtige omgewing van Huis van Brood, 'n bekoorlike gastehuis in die stil woonbuurt Malmesbury, geleë te midde van die asemrowende koringlande en wingerde van die Wes-Kaap.

Verblyf word in 2 kamers gebied, elk toegerus met kwaliteit linne en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Koringaar is gemeubileer met 'n ekstra lang koninggrootte bed, en Wingerdstok is gemeubileer met 'n koningingrootte bed.

Elke kamer beskik oor sy eie privaat ingang, WiFi, lugversorging, 'n yskassie, 'n haardroër, 'n TV (Showmax, Netflix, maar geen DStv nie), en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n omsetter wat besoekers 'n gewaarborgde kragtoevoer tydens kragonderbrekings bied, behalwe vir die lugversorgingseenheid, wat nie daaraan gekoppel is nie. Hierdie is 'n streng alkoholvrye gastehuis. Geen alkohol mag verbruik of op die eiendom gebring word nie, insluitend binne die kamers, buite-areas of tuine. Ons versoek alle gaste vriendelik om hierdie reël te respekteer om 'n vreedsame en verwelkomende omgewing vir almal te verseker.

Of jy nou op soek is na 'n romantiese wegbreek of 'n rustige toevlugsoord van die gewoel en gejaag van die stadslewe, Huis van Brood bied die perfekte basis vanwaar jy die natuurlike skoonheid en kulturele erfenis van die omliggende gebied kan verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Lynné S
Besigheidsreis
5.0
Lovely, clean and relaxing. Wat 'n lieflike plekkie - net wat ek nodig gehad het vir 'n aand se verblyf in Malmesbury. Skoon en netjies, en ek is met ...
Sien meer
Sep 2025
Sandrie H
Besigheidsreis
5.0
Fantasties. Skoon en netjies, heerlik gerieflik. Hoogs aanbeveel. Dis die klein dingetjies wat mens heerlik tuis laat voel. Nooit lekker om van die hu...
Sien meer
Aug 2025
Etrecia B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, stil, netjies en voel so tuis. Ons het heerlik gebly en sou glad nie omgee om nog langer te kon bly nie.
Aug 2025
Johan N
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker gesellig! Alles super skoon en netjies! Sien sterre.
Mrt 2025
Antonie L
5.0
Een dag oorgebly op pad na 'n volgende bestemming. Heerlik gerus. Baie lekker gebly. Alles was van die beste. Beslis 5 ster al die pad!
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Wilana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 11 Merino Street, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
  • Gaste dink Huis van Brood het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Merino Street, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50b6eb89d7dc5e506687f93568d40a1f7115d32ddc727cfc74070a040cb29e17d944612cae8508de5a43349ae17c072b1070?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 11 Merino Street Malmesbury 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.445636945175 18.723730417058
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang