69 on Sarel Cilliers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 69 Sarel Cilliers, Panorama, Kroonstad, 9500, Vrystaat
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
69 op Sarel Cilliers is 'n knus selfsorg-eenheid op die eienaar se eiendom in Panorama, Kroonstad, en is ideaal vir oornagverblyf of vir sakereisigers.
Hierdie oopplan-eenheid het 'n kapasiteit van 2 gaste op 'n slag en bevat 'n spieëltafel en 'n dubbelbed met kwaliteit linne. 'n Stort, wasbak en toilet is beskikbaar in die en suite-badkamer. Badhanddoeke word ook voorsien.
Daarbenewens is daar 'n kombuisie toegerus met 'n tweeplaatstoof en 'n mini-oond, broodrooster, yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank met 2 sitplekke. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het volle toegang tot veilige parkering, sowel as 'n privaat binnehof met braaigeriewe. Die ligging van Huis is naby plaaslike winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Janita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 69 Sarel Cilliers, Panorama, Kroonstad, 9500, Vrystaat
- Gaste dink 69 on Sarel Cilliers het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 69 Sarel Cilliers, Panorama, Kroonstad, 9500, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang