Successfully reported
+15

Huisi by di C

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Church Street, Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Huisi by di C is op die Hermanus Beach Cub-landgoed en bied gehalte-verblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die perseel spog met mooi see- en berguitsigte.

Dié woonstel is op die boonste verdieping en beskik oor 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 1 badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is oopplan en is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien.

Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Die eetarea het genoeg sitplek en gaste kan saam etes geniet.

Die sitkamer lei na 'n balkon met Weberbraaigeriewe.

Die kompleks het 'n swembad, gemeenskaplike braaigeriewe, 'n klein gholfbaan, 'n snoepie, kroeg, gimnasium, speelarea vir kinders, 'n tennisbaan en wasgoedgeriewe.

Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Joan Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 42

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Church Street, Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Huisi by di C het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Church Street, Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPa4GuoMLahb09ySQVaCTsqxBU2OXL8Z48R5waUr2bnVbA5WKUV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 Church Street Hermanus Beach Club 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.436470194746 19.216481292001
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang