Huisie-By-Die-See
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 965 Woodgrange Avenue, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Huisie-By-Die-See is 'n ruim selfsorghuis vir 6 gaste in Hibberdene.
Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 'n stapelbed.Gaste deel die tweede badkamer met 'n stort en 'n bad.
Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, gasstoof en oond, 'n yskas, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus.
Ander geriewe sluit 'n TV, DStv, braai-area, swembad, gasbraai en parkeerplek in. Daar is sekuriteitskameras op die perseel.
Huisie-By-Die-See is 2 km vanaf Hibberdene se hoofstrand, en Hibberdene bied verskeie aktiwiteite, soos visvang, gholf, rekspring, voëlkyk, asook 'n verskeidenheid restaurante en winkels.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 965 Woodgrange Avenue, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Huisie-By-Die-See het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 965 Woodgrange Avenue, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang