Successfully reported
+23

Huisie By Die See

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
    6 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Berggans Street, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Huisie By Die See bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Gansbaai, Wes-Kaap, ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee slaapkamers is ingerig met koningingrootte-beddens, waarvan een 'n en suite-badkamer het met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Boonop is daar 2 slaapsaalbeddens en 'n enkelmatras vir ekstra slaapplek. Die oorblywende slaapkamer maak gebruik van 'n gedeelde badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser ook beskikbaar. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n slim-TV en gratis WiFi.

Ontspan op die ruim balkon met buitelug-eetplekke, perfek om maaltye saam met geliefdes en asemrowende uitsigte oor die see te geniet. Buite het gaste toegang tot 'n onderdakbraai-area.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Leefareas 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Slaapsaalbed

Leefarea

1

1 x Slaapsaalbed

Leefarea

1

1 x Ekstra enkelmatras

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Angelique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 23 Berggans Street, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Huisie By Die See het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 9)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
    6 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Berggans Street, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6a25d7b30a2e995142c303649ff41a263fa8279f965ab54499f9556df827f50946dd75d7ba84b7aafc39e32bb4aef336fe6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 9) 3 5 1 5 23 Berggans Street Perlemoenbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.573199292743 19.350536535443

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang