Huisie van Harte
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 45 Lorea Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Huisie van Harte is 'n selfsorg-ateljeewoonstel vir 2 persone in Danabaai, Mosselbaai, geleë 300 m vanaf die gewilde St Blaize-staproete.
Die oopplan-eenheid op die grondvloer is langs die hoofhuis en het 'n privaat ingang. Die eenheid is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n toilet. Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke bring.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eetkamertafel met sitplek vir 4. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar vir gaste om te gebruik.
Die woonstel maak oop na 'n oordekte stoep met 'n braai wat uitkyk oor die klein tuin.
Huisie van Harte is 2 km vanaf 1st Beach geleë vir watersport, dolfyn- en walviskyk in die seisoen, verskeie restaurante en museums. Danabaai is die tuiste van vrylopende kleinwild en 'n wye verskeidenheid voëllewe kan gesien word wanneer die omgewing verken word.
Die TV en WiFi kan tydens beurtkrag gebruik word.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 45 Lorea Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
- Gaste dink Huisie van Harte het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 45 Lorea Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang