Successfully reported

Humansdorp Boutique Hotel

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Goed

Netheid
3.3
Ligging
3.1
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.7
Veiligheid
3.7
Monrae J
Kort verblyf
4.0
Aug 2025

Nie sleg. Het lekker gebly, werkers was vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Phiko M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2025

Decent hotel, needing major renovations. The WiFi was an issue. There was no air-conditioner in the rooms. All the aircon was directed to the casino.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Walter L
1 nag
3.6
Jan 2024

Nie 'n goeie ervaring nie. Glad nie lekker gebly nie. Daar is nie eens 'n waaier in die kamers nie, en die spieël in die badkamer is swart van die mif.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Theo B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Super awesome! The staff and environment were super great. I love the vibe the food they make is fantastic I can't wait to go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea D
1 nag
5.0
Mrt 2023

Very helpful staff. Staff very nice and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lyle J
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mei 2023

It was enjoyable. All the people, staff and patrons, are really hospitable. I had forgotten to bring my phone charger and plug with me. After I had finally gotten hold of a charger, the lady at reception went out of her way to get me a plug.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nyoka H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2023

Verwelkoming was baie vriendelik en die personeel was baie behulpsaam. Ek is vooraf gekontak as 'n herinnering van die bespreking, en met die aankoms was ek vriendelik gegroet en na my kamer gewys. Daar is ook 'n klein restaurant met bekostigbare pryse, asook 'n kroeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Jan 2023

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Rj C
1 nag
4.6
Nov 2022

Goeie waarde vir geld en baie vriendelike personeel. Die casino/kroeg area kan besig raak, maar die kamers is darem ver weg. Nuut oorgeverf en netjies. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam, hul het mooi na my gekyk.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jannien V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2022

Hassle-free check-in. Friendly staff. Perfect for a one-night/few-hour stay over. Hassle-free check-in. Friendly staff. Perfect for a one-night/few-hour stay over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Mattheus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Alexander Street, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ad1b763795832789ea0260153de5fc37659302bf29a25749cc86baf32f6c5cb527d10e15b79ce286e26fa8587c564ccadf8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 45 5 1 4 16 Alexander Street Humansdorp 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.03106460777 24.767680660049

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang