Hummingbird Garden Cottage
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 183 Murray Street, Brooklyn, Pretoria, 0017, Gauteng
- Vanaf R960 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hummingbird Garden Cottage is 'n rustige en veilige toevlugsoord vir 2 gaste, geleë in die lowerryke voorstad Brooklyn, Pretoria. Omring deur 'n rustige tuin, bied die kothuis 'n stil wegbreek in 'n sentrale ligging.
Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak.
Vir vermaak is 'n TV met satellietkanale en Netflix bo die bed geplaas. Die kothuis sluit 'n volledig toegeruste kombuisie in, ideaal vir selfsorg, met 'n mikrogolfoond, yskas met 'n klein vrieskas, tweeplaatstoof en mini-oond, sowel as breekware, eetgerei en kookgerei. WiFi is beskikbaar, en die eenheid is sonkrag-aangedrewe met 'n gas-aangedrewe warmwaterstelsel, wat verseker dat gaste nie deur beurtkrag geraak word nie.
Die eiendom is beveilig met 'n elektriese heining en alarmstelsel, en 'n kluis word voorsien vir waardevolle items.
Gaste kan ontspan op die privaat patio en 'n rustige oomblik weg van die stad se gewoel geniet, in 'n ruimte wat ontwerp is vir gemak en ontspanning.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Cheryl Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 183 Murray Street, Brooklyn, Pretoria, 0017, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 183 Murray Street, Brooklyn, Pretoria, 0017, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang