Hummingbird's Nest Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Republiek Crescent, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hummingbird's Nest Guesthouse is in 'n stil buurt 2 km vanaf Mbombela (Nelspruit) se middestad geleë.
Die gastehuis bied 3 kamertipes wat elkeen smaakvol versier is en 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens het. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, sekere DStv-kanale en lugversorging.
Gaste kan van die gemeenskaplike sitkamer, kombuis en kuierarea gebruik maak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, kookgerei, eetgerei, breekware, 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof en oondjie toegerus. Daar is ook 'n swembad en veilige parkeerplek. Die perseel word deur hoë mure, 'n elektriese heining en geslotekringtelevisie beveilig.
Hummingbird's Nest Guesthouse is gerieflik geleë, 68 km vanaf die Krugerwildtuin se Malelane-hek en 2,2 km vanaf Matumi Gholflandgoed en Mbombela (Nelspruit) Rolbalklub. Ander besienswaardighede in die omgewing sluit Emnotweni Casino, winkelsentrums, 'n filmteater, kegelklub en Mafunyane Waterpark in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Miranda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 238
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 12 Republiek Crescent, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Hummingbird's Nest Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Republiek Crescent, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang