Successfully reported
+9

Hannie Pot

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 389 Poinsettia Road, Sinoville, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hannie Pot is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang wat op die eienaar se eiendom in Sinoville, Pretoria geleë is. Dit is ideaal vir 'n paartjie of korporatiewe reisigers.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gerieflik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en ingeboude kaste, terwyl die badkamer toegerus is met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n ruim, goed toegeruste kombuis wat 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank met stoele insluit. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank, en vir gaste se vermaak is 'n slim-TV met Netflix en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die eenheid maak oop op 'n patio met sitplek buite en draagbare braaigeriewe wat oor 'n goedversorgde tuin uitkyk. Gaste kry veilige motorafdakparkeerplek en sal hulself binne maklike bereik van winkelsentrums, restaurante, hospitale, Wonderboom-lughawe en die N1 bevind.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Danie J
Saam met lewensmaat
5.0
Great stay, highly recommended! From arriving at Hannie Pot until our departure, it was a great experience. We were warmly greeted and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Ricardo M
Saam met lewensmaat
5.0
Jy kan nie vir meer vra van die Hannie Pot nie, alles is net op plek. Sal definitief aanbeveel vir 'n rustige tyd. Alles was net reg en op plek. Beste...
Sien meer
Sep 2025
Chantel V
Besigheidsreis
5.0
Stil, veilig, waarde vir geld en netjies. Dit was 'n pragtige plek.
Sep 2025
Michelle K
Saam met lewensmaat
5.0
Comfort and luxury. Hidden gem! Well-equipped self-catering unit with lovely homey touches.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Marié C
Saam met lewensmaat
5.0
Maklik bereikbaar, goeie omgewing, baie privaat. Geriewe uitstekend. Ja, dit was heerlik. Hannelie is baie vriendelik en behulpsaam. Plekkie is perfek...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hannelie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • 389 Poinsettia Road, Sinoville, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Gaste dink Hannie Pot het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 389 Poinsettia Road, Sinoville, Pretoria, 0182, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA032d9426b6fc77b40fb535dcddded90383a189a775bd654c2a236c9f6474293a32e1aa61bb9f2929fc4dd3a73b6149436472?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 389 Poinsettia Road Sinoville 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.681047387705 28.231110407124

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang