Successfully reported
+20

Hunters B & B

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Valley Drive, Mtunzini, Zululand, 3867, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 580 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hunters B&B is in die lieflike en rustige bewaringsdorpie genaamd Mtunzini langs KwaZulu-Natal se kuslyn, ongeveer 140 km noord van Durban, geleë.

Blyplek is beskikbaar in of 5 en suite-dubbelkamers of in 'n selfsorgkothuis met slaapplek vir 4. Al die kamers het 'n privaat ingang, lugversorging, plafonwaaiers, DStv, 'n eerlikheidskroegie, tee- en koffiemaakgeriewe en gehalte-linne en -handdoeke.

Dié blyplek het 'n groot swembad, 'n kroeg- en braai-area, veilige parkeerplek van die straat af en 'n goed versorgde, woudagtige tuin wat ideaal is om jou batterye te herlaai en jou te help ontspan. Ontbyt word op die beskutte veranda bedien met die geluid van en uitsig oor die see saam met meer as 350 voëlspesies wat jou geselskap hou.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Duncan & Cheryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 8 Valley Drive, Mtunzini, Zululand, 3867, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Hunters B & B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 580
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 580
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Valley Drive, Mtunzini, Zululand, 3867, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMxYmMzZTg5LTE1NGUtNDczYS1hYTg0LTJmNzU3NmM0OWM4OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 580 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 8 Valley Drive Mtunzini 3867 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.95991 31.75409

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang