Successfully reported

Hunters Lodge

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Albert S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Altyd lekker. Uitstekende verblyfplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert S
1 nag
5.0
Feb 2021

Uitstekend in totaliteit. Netjies, gerieflik en uitstekende ontvangs en diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cleo M
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Sep 2019

Lovely stay and warm welcome. Our rooms were very clean and the staff professional and willing to assist with everything. Although undergoing some renovations we were not disturbed. The area is nice an quiet with easy access to Shops and Uber services.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Belinda
Hunters Lodge
Thank you Cleo. Hope to see you again when you visit PE. Kind regards Roy

Willem B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2018

Gerieflik. Diens goed. Kamers was netjies. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerald V
1 nag
5.0
Okt 2017

Goeie waarde vir geld. My gunsteling plekkie om te oornag as ek in PE is. Waarde vir geld, vriendelike diens en 'n goeie ontbyt. Wat meer is nodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
Hunters Lodge
Baie dankie, ons waardeer jou terugvoer. Ek moet sê, Allan se ontbyt is baie lekker. Groete, Roy

Mapogo M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2017

Good location. Excellent service and good location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Denvor K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2016

Baie aangenaam. Baie dankie vir 'n baie aangename ervaring, alhoewel dit net vir een aand was sal ons baie beslis in die toekoms weer van Hunters Lodge gebruik maak. Die vriendelike diens, veiligheid, ideale ligging, ens. is alles 'n plus vir Hunters Lodge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
Hunters Lodge
Baie Dankie, Ons probeer om jou besoek n aangename en veiligge ervaring te wees. Baie Groete, Roy en Allan

Maulene G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2015

Was 'n heerlike kuier en die eienaar en bestuurder was baie hulpvaardig en vriendelik. Sal Hunters Lodge aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie V
Lang verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2015

Absoluut puik! Baie sentraal geleë. Was daar vir 'n sportbyeenkoms en alle bane was ook binne 'n 4 km radius.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2015

Aangenaam. Vriendelike bestuurder. Die atmosfeer is baie huislik. Ons het ons kort verblyf geniet en sal beslis weer by Hunters Lodge tuisgaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Granville weg 20, Greenacres, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAccf07f7eaa0c98d52d4268986a8c36a9a97fdf97c7065174d2b3173d70bb93a3e1f714d68fb6307171b4d5ea851656e3f7e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 Granville weg 20 Greenacres 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -33.944310073354 25.580063760281

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang