Hunters Pride 28
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hunters Pride Wildlife Estate, Hammanskraal, Dinokeng, 0400, Gauteng
- Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Hunters Pride 28 is in die Pride of Africa-natuurreservaat in die Dinokeng-wildreservaat geleë. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle vakansiehuis met wild wat gereeld besoek en uitstekende voëlkykgeleenthede.
Hierdie verblyf bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koninggrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Albei hierdie slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n sentrale eiland met stoele toegerus is. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeure maak op 'n toegeboude stoep met 'n etenstafel en gasbraaigeriewe oop. Buite is daar nog 'n vuurmaakplek. Hierdie verblyf het ook 'n plonspoel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Anne-Marie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Hunters Pride Wildlife Estate, Hammanskraal, Dinokeng, 0400, Gauteng
- Gaste dink Hunters Pride 28 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hunters Pride Wildlife Estate, Hammanskraal, Dinokeng, 0400, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang