Successfully reported

Hunters Pride 39

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 91 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gillian H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

A very relaxing and comfortable weekend away! Our stay was amazing! We did not go on any game drives as we had two babies in the guest party. However, the lodge was exceptionally comfortable and equipped with everything we needed, and more! Zebra and Impala grazed right near our lodge and the bird life was abundant. A very well needed and relaxing break from Joburg and only 1 hour 20 minutes away! We will definitely be returning. Thank you to Eric and Lolly for their professionalism and hospitality!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Great short stay. Clean, smart and has everything. It was great, thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Wonderlik rustig en veilig. Was baie lekker, dankie. Rustig. Dankie tog vir lugreëling want dit was warm. My kinders van Nederland was saam. Ons kon mooi gesinsfoto's in die bos neem. Dit is hulle herinnering aan hoe mooi die land is, met sonskyn wat ons gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis B
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Heerlike, gasvrye, luukse, rustige, groot vyf paradys. Baie ruim, netjies en met 'n aangename gasheer. Alles wat jy nodig het en nog. Klas is dit in die bos. Mense praat van glamping in spesiale tente. Wel, hierdie is soos dit met 'n 5 ster ruim huis in die bos, zebras wat langs jou staan by die borrelbad jou tafel op die stop. Voëls wat saad eet en nektar drink. 'n Paradys met 'n wildrit om die groot vyf te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derick B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

10 out of 10. Beautiful, well done! Eric was a fantastic host, a wonderful house. The game drive with Eric was great! Saw some of the big 5 and story time was awesome, so informative. The house is fantastic, beautiful. Great location and super clean. Jacuzzi time in the evening was wonderful. I would recommend staying here any day!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julius M
Kort verblyf
4.8
Aug 2025

We had a wonderful stay at Katekile 39. Eric, our host, was fantastic and made us feel so welcome. Recommended for anyone looking to relax, unwind, and reconnect with themselves.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Thandeka D
Kort verblyf Saam met vriende
2.8
Jan 2025

Underwhelming. The house is poorly maintained. The sliding door to the outside could not be closed on the first night. It felt like we were house sitting someone's house. The showers and baths need to be cleaned to a higher standard. We were accused of stealing towels when they didn't do a proper inspection of the house after we left. We extended a lot of grace to the host with all the shortcomings, but the sentiment was not returned.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Marlisha D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Kan nie wag om terug te gaan nie! Ons het 'n fantastiese naweek saam vriende gehad! Die huis is pragtig en so lekker ingerig. Eric is baie gaaf en tegemoetkomend. Ons kan nie wag om terug te gaan nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip K
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Verjaarsdag wegbreek vir vrou wat voldoen het aan alle behoeftes. Alles het perfek gewerk soos ooreengekom. Ons was effens vroeg, maar Eric, die gasheer, het ons gul ontvang en goed verduidelik hoe alles werk. Ons het saam met die gasheer op wildrit gegaan en sy kennis van die area en die wild is uitstekend. Goed toegerus vir 'n baie lekker wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Eric & Lorraine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 109

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 3 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Haywardsvreugde, Dinokeng Game Reserve, Pride of Africa Nature Reserve, 0151, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a2ef4f32077c329c8ea41337d4f737d306752b3dd0285d45c2b8ab4cab6b4f10d1cbdc3fd286488ac47374ef8df35712332?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag (plek vir 6) 91 5 1 5 Farm Haywardsvreugde Dinokeng Game Reserve 0151 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.336682422964 28.377579411045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang