Successfully reported
+13

Hunters Pride 39

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Haywardsvreugde, Dinokeng Game Reserve, Pride of Africa Nature Reserve, 0151, Gauteng
  • Vanaf R3 400 per nag (plek vir 6)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Hunters Pride 39 is geleë in die Pride of Africa Natuurreservaat in die Dinokeng Wildreservaat en bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n stylvolle lodge met 3 slaapkamers.

Die lodge bied altesaam slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 en suite-slaapkamers met koningingrootte-beddens, 'n kroegarea, 'n sitkamer en 'n kombuis en eetkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, wasmasjien, skottelgoedwasser en tuimeldroër, asook 'n eetkamertafel met sitplek vir 6. Die sitkamer en alle slaapkamers is toegerus met 'n platskerm-TV met geselekteerde DStv-kanale en lei na 'n oordekte patio met 'n tafel met sitplek vir 10.

Die huis beskik oor 'n plonspoel met sonstoele, 'n boma-braai-area en bied moderne dekor. Die huis word teen 'n ekstra koste skoongemaak. Wildbesigtiging kan ook teen 'n ekstra koste gereël word.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 91 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Gillian H
Gesin met klein kinders
5.0
A very relaxing and comfortable weekend away! Our stay was amazing! We did not go on any game drives as we had two babies in the guest ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Michael B
Gesin met klein kinders
5.0
Great short stay. Clean, smart and has everything. It was great, thanks.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Magda V
Saam met vriende
5.0
Wonderlik rustig en veilig. Was baie lekker, dankie. Rustig. Dankie tog vir lugreëling want dit was warm. My kinders van Nederland was saam. Ons kon m...
Sien meer
Feb 2025
Louis B
5.0
Heerlike, gasvrye, luukse, rustige, groot vyf paradys. Baie ruim, netjies en met 'n aangename gasheer. Alles wat jy nodig het en nog. Klas is dit in d...
Sien meer
Feb 2025
Derick B
Gesin met tieners
5.0
10 out of 10. Beautiful, well done! Eric was a fantastic host, a wonderful house. The game drive with Eric was great! Saw some of the b...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Eric & Lorraine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 110

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Farm Haywardsvreugde, Dinokeng Game Reserve, Pride of Africa Nature Reserve, 0151, Gauteng
  • Gaste dink Hunters Pride 39 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Haywardsvreugde, Dinokeng Game Reserve, Pride of Africa Nature Reserve, 0151, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a2ef4f32077c329c8ea41337d4f737d306752b3dd0285d45c2b8ab4cab6b4f10d1cbdc3fd286488ac47374ef8df35712332?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag (plek vir 6) 91 5 1 5 Farm Haywardsvreugde Dinokeng Game Reserve 0151 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.336682422964 28.377579411045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang