Huntley Cottage & Northway Cabin
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 100 Kenneth Kaunda Road, Durban North, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Huntley Cottage & Northway Cabin is op die eienaar se eiendom in Durban-Noord geleë, wat die groter Durban-area in KwaZulu-Natal insluit. Met pragtige strande, warm Indiese Oseaan-waters, natuurreservate, diereparke en 'n voëlpark wat weg van die middestad geleë is, is Durban-Noord die ideale wegbreek vir natuurliefhebbers en diegene wat op soek is na 'n rustiger vakansie weg van die skare.
Verblyf bestaan uit 2 eenhede wat Huntley Cottage en Northway Cabin insluit. Albei kothuise het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Veilige parkeerplek word voorsien agter geslote hekke en elektriese heining.
Die eiendom is naby restaurante, koffiewinkels, supermarkte, banke en alle sakegeriewe geleë. Gaste sal maklike toegang tot Umhlanga aan die Noordkus, die Suidkus, binneland en na die Durbanse middestad hê. King Shaka Internasionale Lughawe is 26 km ver, terwyl die Moses Mabhida-stadion 5 km ver is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
BERNARD Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 100 Kenneth Kaunda Road, Durban North, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Huntley Cottage & Northway Cabin het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 100 Kenneth Kaunda Road, Durban North, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang