Successfully reported
+31

Hurlingham House Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Iona Drive, Hurlingham, 2146, Gauteng
  • Vanaf R1 160 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hurlingham House Guest House, geleë in Sandton, bied gerieflike verblyf wat voorsiening maak vir beide ontspannings- en korporatiewe reisigers.

Gaste kan kies uit 4 pragtig versierde kamers en 'n tuinkothuis, wat almal beskik oor en suite-badkamers, gemaklike beddens met kwaliteit linne, en privaat ingange. Die kamers is toegerus met lugversorging, 'n yskassie, mikrogolf, TV met Netflix, onbeperkte WiFi en badhanddoeke.

Gaste kan hul dag begin met 'n kontinentale of volledige Engelse ontbyt op die onderdakstoep en voordeel trek uit volle toegang tot die gedeelde swembad. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar vir ekstra gerief.

Die gastehuis is strategies geleë, net 'n paar minute van Sandton en Hyde Park af, met maklike toegang tot Randburg en Bryanston, asook Sandton-stasie. Die nabyheid aan Sandton bied oorgenoeg sake- en vermaakgeleenthede, insluitend die Sandton Konferensiesentrum, wat net 'n kort entjie se ry weg is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Sithandazile Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 41 Iona Drive, Hurlingham, 2146, Gauteng
  • Gaste dink Hurlingham House Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 160
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 160
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 160
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Iona Drive, Hurlingham, 2146, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51ab796f1202f0965dc4597d2c1eb720b661577939a3cbc2b0ac666967e0e58a9edead76b82cf4ba7121a8da172dd1bad0be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 160 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 41 Iona Drive Hurlingham 2146 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.093808876631 28.026953676057
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang