Successfully reported
+24

Hyena Huis

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hyena Street 4180, Marloth Park, 1301, Mpumalanga
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hyena Huis is 'n lieflike grasdakhuis in Marlothpark, Mpumalanga. Hierdie selfsorghuis bied slaapplek aan 6 gaste wat dit ideaal maak vir 'n gesin of groep vriende.

Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort. Die solderbadkamer het net 'n toilet en wasbak. Elke kamer op die grondverdieping het lugversorging en die solderkamer het 'n plafonwaaier.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en stoele, asook 'n etenstafel.

Daar is 'n stoep met sitplek, 'n braai-area en 'n plonspoel buite. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Gaste kan alles van 'n klein dorpie geniet, met die bykomende ervaring van wild wat vrylik tussen die privaat huise rondloop.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Goed

Netheid
3.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.3
Diens
3.4
Veiligheid
3.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Rosemary Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Hyena Street 4180, Marloth Park, 1301, Mpumalanga
  • Gaste dink Hyena Huis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hyena Street 4180, Marloth Park, 1301, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda24f377a725f067f39ec3af7e4b476ade6988cbbaf569e7b0794c26f3cb85f0b6f9601e9d50dcbfbfe29c7126f2d595d9ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6) 10 5 1 4 Hyena Street 4180 Marloth Park 1301 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.3556747715 31.801854496812

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang