Successfully reported

Hyenas Call

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Tina G
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Hierdie is 'huis' weg van die 'huis'. Het so lekker gebly. Sal enige tyd aanbeveel. Hierdie is 'huis' weg van die 'huis'. Het so lekker gebly. Sal enige tyd aanbeveel. Uitkykpunt uit die boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Rustig, gesellig, veilig, beveel verblyf aan. Gasvrou het ons vriendelik verwelkom. Hoogtepunt was die uitkykpunt. Kinders het die swembad baie geniet. Baie diere kom kuier. Die huis was netjies en skoon. Sal graag weer van die huis gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lischa-Lee M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Awesome. Ons het vreeslik lekker gebly. Dit is definitief die moeite werd. Sit in die swembad en kyk op die rivier uit, asook die view van die deck. Sal definitief weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanel P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2025

Alles wat benodig is vir lekker wegbreuk. Baie lekker gebly met vreeslik mooi uitsig vanaf die uitkykpunt. Goed uitgelee en baie diere wat permanent kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Braam K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Okt 2025

Scenic, comfortable. Comfortable and scenic stay. The platform overlooking the Crocodile River was a lovely spot to relax, and the hostess was very friendly and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Karlien V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

We couldn't have asked for more. We had a wonderful time at Hyenas Call. The viewing deck is unbelievable and the accommodation is very comfortable. Everything worked, and the kitchen is quite well stocked with appliances. Trudy kept us up to date with any sightings and municipal issues, so we were always informed and could make the most of our stay. Staff on the premises are also friendly and super professional. Thank you for an amazing stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norman
Hyenas Call
Hi Karlien, Thank you so much for the incredible review! We are looking forward to welcoming you back soon

Mark T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Great stay and location. The platform is amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norman
Hyenas Call
Hi Mark, Thank you for the wonderful review and we're so happy you loved the viewing deck!

Manie V
Kort verblyf
4.6
Mrt 2024

Heerlike kuier. Baie lekker gebly. Het uit hul pad gegaan om seker te maak ons is gemaklik. Baie dankie vir hulle flinke en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Norman
Hyenas Call
Hi Manie, Thank you for the wonderful review

Jessie N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Aug 2024

Stunning. Absolutely wonderful. The viewing deck was stunning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Norman
Hyenas Call
Hi Jessie, Thank you so much for the wonderful review and we're so pleased you loved the viewing deck We can't wait to welcome you back soon!

Meriek F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Om jou koppie koffie in die oggende te geniet terwyl jy oor die rivier uitkyk. Het alles gehad wat ons nodig gehad het. Selfs 'n potjie en platbodem ysterpot, handdoeke, genoeg eetgerei om vriende te kom oorhê. Heerlike waaiers en lugversorging in elke kamer. Mooi badkamers. Spasie buite vir die kinders om te speel en 'n lekker groot swembad wat elke dag skoon gehou is en stoep geveë was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norman
Hyenas Call
Hi Meriek, Thank you for the wonderful review We look forward to welcoming you back in the near future!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Norman Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 66

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 3 250
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3613 Seekoei Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1979c9fa214d1d168bd7bf0750d66b353a82c0d74dfd3cb2b664b21c9fd775b739ff34424595bb2fd0efb096e784db6e4d0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250 per nag (plek vir 6) 31 5 1 5 3613 Seekoei Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.34976 31.8098

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang