Hyswan Woonstel 1
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 92 Burger Street, Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Vanaf R1 275 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Hyswan Woonstel 1 is 'n ateljeewoonstel wat in Krugersdorp geleë is. Dit is die ideale plek vir paartjies of sakereisigers.
Dié moderne ateljeewoonstel beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Albei kamers deel 'n badkamer wat toegerus is met 'n bad, wasbak en toilet.
Ander geriewe sluit 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, induksiebord, breekware en eetgerei, 'n sitkamer met 'n slaapbank, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met eksklusiewe DStv-kanale en WiFi in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Eugene Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 14
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 92 Burger Street, Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Gaste dink Hyswan Woonstel 1 het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 92 Burger Street, Krugersdorp, 1739, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang