IBella’s @ The Urban
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 32 18th Street, Menlo Park, Pretoria, 0081, Gauteng
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
IBella’s @ The Urban is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in die lewendige voorstad Hazelwood, Pretoria. Hierdie pragtige eenheid op die eerste verdieping bied 'n gemaklike en moderne toevlugsoord net 'n kort entjie van die gewilde Old East Precinct, wat The Village en Village Walk insluit, met unieke winkels, kafees en restaurante.
Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n groot stort, toilet en wasbak. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien, en 'n wasmasjien-droër-kombinasie is ook beskikbaar.
Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier, skottelgoedwasser, 'n Nespresso-masjien en tee- en koffiemaakgeriewe. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n knus 3-sitplekbank, 'n slim-TV met Netflix en DStv-stroming, en gratis WiFi.
Die eenheid is toegerus met rugsteun-sonkrag, wat ononderbroke elektrisiteit tydens kragonderbrekings verseker. 'n Aangewese onderdakparkeerplek word binne die veilige kompleks voorsien. Die woonstel bied 'n rustige en veilige omgewing, perfek vir sakereisigers of paartjies wat op soek is na 'n rustige verblyf naby Menlyn Maine, die Universiteit van Pretoria, tophospitale, teaters en winkelsentrums.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lizelle Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 32 18th Street, Menlo Park, Pretoria, 0081, Gauteng
- Gaste dink IBella’s @ The Urban het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 32 18th Street, Menlo Park, Pretoria, 0081, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang