Successfully reported
+9

Ideal Kimberley 4

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Welgevonden Street, Royldene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ideal Kimberley 4 is 'n moderne selfsorg-eenheid in Royldene, Kimberley. Die eenheid is ideaal vir gaste wat 'n gerieflike oornagplek soek.

Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, induksieplaat, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook lugversorging, 'n lessenaar en 'n gemaklike rusbank.

Die erf het 'n elektriese heining en bied veilige, gemeenskaplike parkeerplek aan alle gaste. Dit is ideaal vir sakereisigers, hospitaalbesoekers en enigiemand wat op soek is na gerieflike verblyf in Kimberley.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelslaapbank

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Robinlee A
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en aangenaam. Ons het baie lekker gebly. Dit was baie rustig en mooi. Dis net die kamer upstairs wat 'n steuring was met loop op plankvloe...
Sien meer
Aug 2025
Toekie S
Gesin met tieners
5.0
Mooiste, modern gastehuis met aandag aan fyn detail. Die mooiste, mees funksionele/ moderne gastehuis waarin ek nog gebly het. Aandag is gegee aan fyn...
Sien meer
Jun 2025
Mpumelelo N
Besigheidsreis
5.0
Great! Would definitely recommend. Very comfortable. Only issues were the fact that the upstairs room gets a bit noisy at night, especi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Antoinette L
Saam met lewensmaat
5.0
Ons sal beslis weer hier bespreek. Ons het baie lekker gebly, baie dankie. Die ligging was perfek. Enigste voorstel sal wees om dalk Weber braai gerie...
Sien meer
Mei 2025
Danie L
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies en smaakvol. Ons het die verblyf baie geniet. Toegang tot verblyf en sleutels met goeie kommunikasie het dit 'n heerlike ervaring gemaa...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Shantel Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 24

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 29 Welgevonden Street, Royldene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Ideal Kimberley 4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Welgevonden Street, Royldene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8909a692d081589914b1714503f3526ead297c9061e23b6b82b2bfc1fbc38f34b8d53db9155d39ac167141b183a7176b346?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 29 Welgevonden Street Royldene 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.7562045 24.7613175

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang