Successfully reported

Idlewood 2

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Louis K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Presies wat ons verwag het. Ons het ’n wonderlike tyd gehad! Die verblyf was netjies, gemaklik en uitstekend toegerus. Die ligging was perfek en Rosanne was ongelooflik hulpvaardig. Alles het ons verwagtinge oortref – ons sal beslis weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Al te heerlik by Idlewood 2. Ons het elke oomblik van ons verblyf by Idlewood 2 geniet. Die dekor spreek van goeie smaak en die meubels is met 'n keurige oog uitgesoek, dit is gemaklik en stylvol. Die patio was 'n heerlike kuierplek en heeltemal beskut met die heerlike reënweer wat ons gehad het, wat Dullstroom nog meer idillies gemaak het. Die huisie het ons harte gesteel, so pragtig skoon en netjies. Rosanne is 'n lieflike gasvrou wat ons alreeds voor ons aankoms tuis laat voel het. Die WiFi-wagwoord is uniek en word waardeer. My ouers het die tydjie saam met ons terdeë geniet. Ek kan Idlewood 2 met graagte en volle vertroue aanbeveel. Ons sien uit na die volgende kuiertjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolandi L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Perfek. Die plek is stunning! Sal enige tyd weer daar gaan bly en baie bly ek het op hulle af gekom. Die plek is so mooi versier binne en dis netjies. Ons het ons tyd baie geniet daar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nomsa H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Ideal. We had a wonderful stay. The place looks gorgeous; loved it. Going back in summer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Letitia V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

‘n stukkie paradys in Dullstroom. Die eenheid was netjies uitgelê en baie gerieflik. Daar was niks te kort wat ons verblyf meer gerieflik kon maak nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Baie gerieflik en netjies, als wat mens nodig het vir 'n lekker wegbreek. Idlewood het alles wat mens nodig het. Lekker kaggel vir daardie koue aande en naby geleë aan die hoofstraat waar al die restaurante ens. is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hansie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Was by Oppiplaas fees en het baie lekker gekuier en beter gebly! Wonderlike plek om te bly, skoon, netjies en modern!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andri B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Heerlik gebly in Idlewood. Dankie vir 'n lekker naweek in Idlewood! Ons het heerlik gebly in die pragtige en skoon huisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Erica G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Alles wat jy nodig het. 'n oulike, snoesige eenheid met alles wat jy nodig het. Ons het die kaggel en sonkamer vreeslik baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Rustige ontspan in sentrale Dullstroom. Baie stylvol, mooi en skoon, alles wat jy nodig het vir 'n lekker lang naweek. Groot stoep wat toemaak, was baie handig vir wanneer dit reën. Slaapkamer met dubbelbed is 'n bietjie klein met min spasie vir tasse ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rosanne
Idlewood 2
Baie dankie Jacques vir die terugvoer, sien uit om julle weer te huisves.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Rosanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R2 660
R 2 660 R 2 261
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 660
R 2 660 R 2 261
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 660
R 2 660 R 2 261
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 337 Ingwenya Avenue, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7d6aeb103176a9d8ff4b81539368382262c45eea6cd4160ef26fc36282fcfc0fed3cec75d60d4cca11474ab84d05f39a0c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 660 nouVanaf R2 261 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 337 Ingwenya Avenue Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.413131156694 30.106738231144

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang