Successfully reported

Idube Guesthouse - Winterton

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ben D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Versteekte juweel in die Sentraal Drakensberge. Wat 'n onvergeetlike, unieke ervaring. Bosveld in die berge met 'n stilte en bekoring wat jou asem wegslaan. Willie en Sandra bederf jou so dat dit soos 'n familie kuier voel. Hul bosbraai onder die kameeldorings in die akasiawoud met hul stories is die perfekte kombinasie. Jy kry beslis meer as net 'n Drakensberg ervaring. Iets opreg uit die hart, tuiskoms en sielskos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee-anne C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Enjoyable. We really enjoyed the stay. The rooms were clean. We enjoyed all the animals wandering around. Thank you for your hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaleine B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Pragtig met natuur uitsig en wild, skoon en gerieflik. Dit was netjies en gerieflik. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gwendolene S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2024

Amazing. It was amazing. The host was so accommodating, and the hospitality was out of this world.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1140 Mooihoek Road, Ntabamoya Private Reserve, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa39b7f65b2db41996cbdabe28a8601aa353f7ad3f0ba204f2134bb9e6e599da2429f396050f365c77740dad4a43df38b515b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 1140 Mooihoek Road Ntabamoya Private Reserve 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.866951609461 29.45297346627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang