Successfully reported
+32

Idyllic Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 30 Claude Urban Drive, Myoli Beach, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 690 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Idyllic Beach House is 'n ligte en lugtige wit houtraam vakansiehuis in 'n ongerepte inheemse tuin met privaat toegang tot 'n sondek op die duin en die heerlike sagte sand van Myoli Beach met Gerickes Point in die verte. Dit is 'n keurige wegbreek-opsie vir 'n gesinsvakansie aangesien die huis veelvuldige deure en vensters het om die soet seebriesie in te laat.

Dié dubbelverdieping-eiendom bied slaapplek vir altesaam 8 mense en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 2 kamers wat elk met 'n dubbelbed ingerig is, terwyl die ander 2 kamers elk 2 enkelbeddens sowel as 'n stapelbed vir kinders bevat. 'n Stort is beskikbaar in die eerste badkamer, terwyl die tweede slaapkamer 'n bad en 'n stort het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n pragtige kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af lei 'n knus TV-kamer waar gaste kan ontspan. Langs die kombuis is 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek asook 'n formele sitarea. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie leefarea maak oop op 'n lieflike houtdek met buitesitplek en sonstoele. Hierdie dek lei af na 'n welige groen tuin wat 'n boma met 'n sentrale vuurput insluit wat 'n ideale plek is vir gaste om saans rond te kuier. Die ligging van hierdie huis is net aan die ander kant van 'n duin wat spog met direkte toegang tot Myoli-strand en 'n uitkykdek wat 'n ideale plek is vir 'n skemerkelkie terwyl dit uitkyk oor die Indiese Oseaan.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Moira Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 30 Claude Urban Drive, Myoli Beach, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Idyllic Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 690
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 690
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 4 690
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 30 Claude Urban Drive, Myoli Beach, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf04010d39c5511e8a14a2e57121d58041b6c8b96b0861b1f31ae01dc6f9f9150012353b4f07ef0e687a51984d9480a0b02d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 690 per nag, vir 8 mense 4 5 1 5 30 Claude Urban Drive Myoli Beach 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -34.034766059529 22.805530004299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang