Successfully reported

Idyllic Kruger Breeze

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
3.7
Veiligheid
5.0
Rene S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Gasheer Andrew was so vriendelik en behulpsaam. Die huis is pragtig en ruim. Pragtige, volledig toegeruste huis. Ons het heerlik gekuier en in Idyllic Kruger breeze gebly. Ons gasheer was baie vriendelik en het alles aan ons verduidelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jp V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2025

Mooiste huis vir 'n gesinsvakansie. Mens kan ure net in die sitkamer sit en kyk na al die lewe in die boom. Die nagapies is veral oulik. Ons het heeltemal misgekyk dat daar nie 'n swembad is nie. Maar die weer was toe nou nie die beste nie, so dit was nie 'n probleem nie. Maar dit sal vir seker 'n wen wees om 'n swembad in te sit. Die huis is baie mooi en goed ingerig. Andrew, die opsigter, is baie oulik en altyd beskikbaar. My man was veral bly dat daar 'n toe garage was om in te parkeer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shainah-lee L
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mei 2025

Lekker spasie en die kombuis was gerieflik. We enjoyed our stay. Unfortunately, there were a few disappointments. 1. RNR Holidays informed us of the incorrect house number. We spent 30 minutes looking for the house, until we had to phone the caretaker for assistance. 2. There were a few cockroaches in the house. 3. The dishwashing tablets and holder that they were in were absolutely disgusting. There were dead insects and grime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 67

Resensies 244

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 2 950
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 950
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3195 Erdvark Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cf0123d1ae54aa6c40ca5e4fcc328f8c3344675eee462c7e891f7870c4437d1921ecfbc0355b2db9e6e4b024bfe44a330e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 3195 Erdvark Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3449794 31.7970908

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang