Iets Nuuts Almond
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 279 4th Street, Voelklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Iets Nuuts Almond is 'n moderne gastehuis in Hermanus, 'n kusdorp suidoos van Kaapstad. Die eiendom is sentraal geleë, naby die dorp, en binne loopafstand van beide Grotto- en Voëlklip-strande.
Die huis bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik tot 4 gaste kan akkommodeer. Beide slaapkamers is ingerig met koninggrootte-beddens, en elke badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-leefarea sluit 'n eetarea en 'n sitkamer met 'n kaggel, TV en gemaklike rusbanke in. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, koffiemasjien, skottelgoedwasser en mikrogolfoond. 'n Wasmasjien word ook voorsien vir ekstra gerief.
Gaste sal toegang hê tot braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering. Nabygeleë besienswaardighede sluit in die Vogelgat Natuurreservaat, Fernkloof Natuurreservaat en die Hermanus Gholfbaan.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Tanja Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- 279 4th Street, Voelklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Iets Nuuts Almond het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 279 4th Street, Voelklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang