Successfully reported
+56

Iets Nuuts

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 279 4th Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Iets Nuuts bied gerieflike selfsorgverblyf in Voëlklip in Hermanus. Hierdie verblyf is naby pragtige strande, restaurante en die middedorp.

Daar is 2 selfsorgeenhede en elkeen het 1 slaapkamer en 'n privaat ingang. Die slaapkamers het 'n dubbelbed met gehaltelinne en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die eenhede het 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en mikrogolf toegerus is. Die leefareas in beide eenhede het 'n etenstafel geskik vir 2 gaste, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met DStv. Gratis WiFi, braaigeriewe en parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Benewens die pragtige strand- en kuspaadjie, is daar ook baie staproetes en bergfietsroetes naby. Met die middedorp net 'n kort entjie se ry weg, kan gaste maklik die plaaslike winkels, restaurante en besienswaardighede tydens hul verblyf by Iets Nuuts verken. Gaste kan ook walviskyk in Hermanus tussen Julie en November.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tanja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 279 4th Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Iets Nuuts het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 279 4th Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3929d6d67cacaa913e6a4a2eafa474e1c86bbbd8cdba4844a3bce97d36273b893f22a32accfbfc17d787c47544ec9d0f60f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 279 4th Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.410166686678 19.296465389807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang