Successfully reported
+21

Igloo Inn Overnight and Caravan Park

Rugsakreisigerslosies
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 147 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 87 Pietersburg Street, Annadale, Polokwane, 0700, Limpopo
  • Vanaf R340 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Igloo Inn Overnight and Caravan Park is in die hartjie van Polokwane geleë en dit bied skoon, veilige en rustige akkommodasie. Dit is ideaal vir 'n vakansie of oornagplek as jy net hier deurry. Igloo Inn Overnight and Caravan Park bied unieke en bekostigbare akkommodasie aan gaste.

Die Igloo's wissel van 'n enkel-eenheid tot 'n eenheid wat slaapplek bied vir 4 gaste en dit is perfek vir reisigers wat 'n klein begroting het. Daar is ook 'n slaapsaal-eenheid wat slaapplek bied vir 15 gaste. Dit is lekker vir groepe en rugsakreisigers. Igloo Inn het ook 'n klein karavaanpark tussen palmbome en dit het gedeelde ablusiegeriewe.

Igloo Inn is gerieflik in Annadale, langs 'n kafee, drankwinkel, DVD-winkel, motorwerktuigkundige en 'n karwas. Die Makro is 1 km weg en die rugbyklub en kroeg, met heerlike disse teen 'n bekostigbare prys, is ook naby.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Gemeenskaplike waskamer
Wassery naby
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Bagasie-stoorplek
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.6
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 87 Pietersburg Street, Annadale, Polokwane, 0700, Limpopo
  • Gaste dink Igloo Inn Overnight and Caravan Park het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 340
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 340
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 340
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 147 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 87 Pietersburg Street, Annadale, Polokwane, 0700, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdfd2c4914f6972cc4f0447996073961e4536c2d4e1762a430dc847117eed7c7e8b9cd4c42b12d6aa0351b64d5f6b5e14ebbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R340 per nag, vir 2 mense 21 5 1 4 87 Pietersburg Street Annadale 0700 Limpopo 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -23.878636992604 29.452511072159
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang