Successfully reported
+39

Igna's House

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivier Road, Eersterivier, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Igna's House is 'n selfsorgvakansiehuis in die kusdorpie Eersterivierstrand, in die Tsitsikamma-streek geleë. Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 persone en bied gedeeltelike see-uitsigte vanaf die patio-area.

Dié volledig gemeubileerde huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Op die boonste verdieping: die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede kamer is toegerus met 2 enkelbeddens; die badkamer het 'n stort, en daar is 'n TV-kamer wat DStv-verbinding bied, sodat gaste hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart kan saambring.

Op die onderste vlak; die derde kamer het 'n dubbelbed, en die vierde kamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel die tweede badkamer wat ook 'n stort het. Die volledig toegeruste kombuis het die nodige toebehore om maaltye te kook, insluitend 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die oopplan-leefarea spog met 'n ingeboude kaggel, wat ook as 'n braai-area gebruik kan word. Die sitkamer lei na die patio-area met 'n ingeboude braai. Parkeerplek is voor die huis beskikbaar. Die dorpie Eersterivierstrand bied 'n paar rotspoele, wat ideaal is vir snorkel. Daar is ook 'n paar fynbospaadjies om te verken.

Neem asseblief kennis dat geen troeteldiere/diere toegelaat word nie.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Penny Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 183

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Eersterivier Road, Eersterivier, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
  • Gaste dink Igna's House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 000
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 4 000
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivier Road, Eersterivier, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc1ff11de7e8830f6ad182f7ba588099689e87ca70ca732a6ecbcc802c853ba075ff54e86bcfe9e75c15a6ede4e253fd8e18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 8 mense 13 5 1 5 Eersterivier Road Eersterivier 6303 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.073599708618 24.22713823373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang