Successfully reported

Igugu Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ilse P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Netjies, goed geleë en waarde vir geld! Kos vir die siel gewees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol
Igugu Lodge
Dankie, Ilse, ons waardeer jou kommentare.

Ria R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Het baie lekker gekuier met ons familie vanaf Spanje en Holland. Baie oulike plekkie. Mooi netjies en skoon. Geniet dit dat daar wel ligte en 'n paar ander goedjies is wat ons kan gebruik gedurende loadshed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandi M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Had a wonderful stay. The house is very well equipped and perfect when travelling with family. We travelled as a family and there was enough space for everyone to enjoy their stay in their own space. The children could play safely in the garden. The property is also conveniently located in the estate but not too far from the main gate. We will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol
Igugu Lodge
Thank you, Leandi. We would love your family to return to our lodge. Would happily recommend you to any host. Kind regards, Carol

Liela M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Als wat jy nodig het en meer! Vreeslik netjies! Kombuis is meer as genoeg toegerus, selfs met eetgerei vir die klein kinders! Sal beslis teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol
Igugu Lodge
Thank you Liela. We look forward to welcoming back. Kind wishes. Carol

Richard M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Pleasant, amazing and relaxing environment. Me and my wife had fun.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol
Igugu Lodge
Good times, thanks.

George M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Heerlike kuier in die Bosveld. Igugu Lodge het ons verwagtinge oortref! Ons het baie lekker gekuier in die goed toegeruste lodge. Carol was super behulpsaam. Groete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Ongelooflik! Hierdie plek is 'n stukkie goud op sy eie, die ligging is perfek, dis skoon, netjies en so goed uitgelê. Baie privaat en ten volle toegerus. Dis baie stil en die perfekte wegbreek. Thank you Carol we loved staying at Igugu Lodge and you will definitely book again.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol
Igugu Lodge
Thank you Elaine, we look forward to hosting you again.

Elizabeth S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2021

Heerlik gekuier in 'n pragtige omgewing. Carol het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Sal definitief weer in die toekoms teruggaan. Uitsonderlike diens en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol
Igugu Lodge
Baie dankie Elzabe, ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Carmen B
Kort verblyf
5.0
Feb 2021

Ons was 2 gesinne met kinders tussen die ouderdom van 3 en 10. Carol was baie vriendelik en tegemoetkomend toe ek op die nippertjie ons gaste aantal verander het. Ons kan nie wag om weer daar te gaan kuier nie. Pragtige en 'n rustige omgewing. Die kinders het dit net so geniet! Ons nuwe gunstelingplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol
Igugu Lodge
Carmen, ons sien uit daarna om julle weer tê verwelkom by Igugu. So bly dat julle die naweek so geniet het.

Cherique M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2021

Heerlike wegbreek vir enige gesin wat Hoedspruit en omliggende dele wil besoek. Die ligging is fantasties en naby inkopiesentrums en restaurante geleë. Die huis bied 'n baie netjiese en praktiese uitleg, met alle nodige geriewe. Die huis se ligging is fantasties en die eienaars is wonderlike gashere wat vinnig antwoord op enige vrae / navrae ! Ons sal vir seker weer gaan!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 7 000
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 7 000
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 482 Appelblaar Road, Wildlife Estate Hoedspruit, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnUbf3lIDIUXSqbugI7QS51LzQ9Yp3rkt2mZTRONJStp3JoDHzZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 000 per nag, vir 8 mense 14 5 1 5 482 Appelblaar Road Wildlife Estate Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.344718297647 30.974719024563

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang