Ihlathi
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 4417 Buffel Street, Marloth Park, Malalane, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ihlathi is 'n unieke selfsorg-toevlugsoord in Marloth Park wat 'n rustige ontsnapping in die hartjie van die Bosveld bied. Dit is die ideale wegbreekplek vir gaste wat op soek is na 'n rustige en gemaklike verblyf.
Die akkommodasie bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer binne die huis en 'n aparte glaskoepel wat as die tweede slaapkamer dien. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die koepel het 'n koningingrootte bed, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n buitebadkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Lugversorging is beskikbaar in die hoofslaapkamer, leefarea en glaskoepel.
Die oopplan-leefarea bied 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, alle noodsaaklike kookgerei, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Daar is 'n ontbyttoonbank met sitplek vir 3, en dit lei na 'n eetkamertafel met sitplek vir 4. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix en Disney+. Gratis WiFi is beskikbaar.
Groot stapeldeure maak oop na 'n oordekte, krom patio met nog 'n eetkamertafel, ingeboude braai, vuurput en 'n plonspoel. Wildkyk is moontlik vanaf die eiendom. Veilige parkering en 24-uur parkering is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Marscha Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 102
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 4417 Buffel Street, Marloth Park, Malalane, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Ihlathi het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 4417 Buffel Street, Marloth Park, Malalane, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang