Successfully reported

Ikaia River Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 132 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Adele S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Hartlike ontvangs gehad. Pragtige omgewing. Heerlik geëet en geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda F
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Heerlik op ons pad van Kathu na Kaapstad. Sal altyd Ikaya gebruik vir oorslaap. Ons het al 'n hele paar keer by Ikaya gebly. Ons geniet ook die restaurant se heerlike kos. Alles van Ikaya is vir ons lekker en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Waarde vir geld, lekker rustig. Baie lekker geslaap, die kamer was lekker donker. Trokke op die pad het my glad nie gepla nie. Die rivier se geruis en die omgewing was so ontspannend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony T
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Dit was baie lekker al was ek nou net vir 'n dag daar. Dit was baie lekker daar, veral met die goeie diens wat daar is, wat altyd met 'n vriendelike groet en glimlag is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Heerlike plek om te oornag, goeie waarde vir geld. Goeie waarde vir geld. Netjies en skoon wooneenhede teen die rivier. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talena K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Vriendelik. Baie lekker gebly en die ete by die restaurant was uitstaande, met baie vriendelike diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elma B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlik. Baie lekker, dis so mooi daar en almal is vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2025

A lovely venue. Will certainly go back if we are in the area. Our stay was lovely! Just too short. The hosts were gracious and friendly. Having seen earlier pictures of the floods earlier this year, we were concerned that we would not be able to camp there. Well done for sorting out the damage! My husband also caught his first river yellow in the Orange. He was thrilled!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johan H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Lekke! Baie lekker stil, skoon, rustig. Ten spyte van die rampspoedige vloed het hulle kop bo water gehou, letterlik en figuurlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Angela Pricilla S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Heerlik en alles wat ek nodig gehad het vir 'n oornagverblyf. Hulle het ons verblyf opgradeer en die kamer was binne minute gereed. Baie lekker plek om te oornag. Netjies en baie vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nicolaas en
Stephanie ...

Eiendomme 1

Resensies 132

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 520
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 520
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 520
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 65 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 47, Rooikopeiland, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd15cf29d60a14629d2104cae9e88ffff942bc235992dfdee6063ec693e32c890aec7d1a3e94e7720c708013e71407a0d90a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R520 per nag, vir 2 mense 132 5 1 5 Plot 47 Rooikopeiland 8860 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.729758842585 20.985783277
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang