Successfully reported
+151

Ikaia River Lodge

  • Kapasiteit: 65 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 47, Rooikopeiland, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
  • Vanaf R520 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Ikaia River Lodge is 'n visserman en natuurliefhebber se paradys waar jy naby die juweel van die Noord-Kaap, Keimoes, kan ontspan. Dié lodge is 40 km vanaf Upington op die hoofpad tussen Keimoes en Kaapstad geleë.

Verblyf word in en suite-eenhede, selfsorg-chalets en op kampstaanplekke gebied. Elke eenheid het 'n kombuisie, badkamer en lugversorging. Gaste wat wil kamp moet asb. hul eie toerusting saambring.

Op die perseel is daar 'n koffiewinkel, aandete op versoek, veilige parkeerplek en braaigeriewe.

Die natuurliefhebbers kan visvang, voëlkyk, fietsry, swem of bergfietsry in die omgewing of op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 132 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Adele S
Saam met lewensmaat
5.0
Hartlike ontvangs gehad. Pragtige omgewing. Heerlik geëet en geslaap.
Aug 2025
Belinda F
Saam met vriende
5.0
Heerlik op ons pad van Kathu na Kaapstad. Sal altyd Ikaya gebruik vir oorslaap. Ons het al 'n hele paar keer by Ikaya gebly. Ons geniet ook die restau...
Sien meer
Aug 2025
Karin R
Gesin met tieners
5.0
Waarde vir geld, lekker rustig. Baie lekker geslaap, die kamer was lekker donker. Trokke op die pad het my glad nie gepla nie. Die rivier se geruis en...
Sien meer
Jul 2025
Anthony T
Saam met vriende
5.0
Dit was baie lekker al was ek nou net vir 'n dag daar. Dit was baie lekker daar, veral met die goeie diens wat daar is, wat altyd met 'n vriendelike g...
Sien meer
Jul 2025
Amanda S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike plek om te oornag, goeie waarde vir geld. Goeie waarde vir geld. Netjies en skoon wooneenhede teen die rivier. Vriendelike ontvangs.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nicolaas en
Stephanie ...

Eiendomme 1

Resensies 132

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Plot 47, Rooikopeiland, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
  • Gaste dink Ikaia River Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 520
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 520
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 520
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 65 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 47, Rooikopeiland, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd15cf29d60a14629d2104cae9e88ffff942bc235992dfdee6063ec693e32c890aec7d1a3e94e7720c708013e71407a0d90a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R520 per nag, vir 2 mense 132 5 1 5 Plot 47 Rooikopeiland 8860 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.729758842585 20.985783277
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang